What: 🎵 Mel Die Storieverteller - Internet Sensasie | Heroes Brackenfell

https://itickets.co.za/events/482849
When:
Where: 📚 Heroes Brackenfell
How much:
🎟️ R180.00Vrydag, 27 Junie 2025 | Deure: 18h00 | Vertoning: 20h30 - Vrydag | Tafel 56 - 74
🎟️ R200.00Vrydag, 27 Junie 2025 | Deure: 18h00 | Vertoning: 20h30 - Vrydag | High chairs - Shared Seating
🎟️ R220.00Vrydag, 27 Junie 2025 | Deure: 18h00 | Vertoning: 20h30 - Vrydag | Tafel 1 - 55
Mel Die Storieverteller - Internet Sensasie | Heroes Brackenfell Jun 27 – Jun 28, 2025 Heroes Brackenfell Unit 1A, Cape Gate Corner, Nitida Ave Cape Town, WC 7560 ZA Get Tickets Book Hotel Order by Phone 086 1000 291 Fees may apply Organized by Heroes Events Visit Website Internet Sensasie
In die regte lewe is Mel die Storieverteller ’n komediant en katliefhebber, maar in ’n ander dimensie - die een binne ons fone - is sy ’n Afrikaanse internetsensasie.
In haar derde stand-up comedy show, Internet Sensasie, verklap Mel UITEINDELIK wat sy rérig dink van hierdie elektroniese oerwoud vol honger leeus, ywerige flaminke en ontaktvolle (sw)ape.
Mel vertel van die tannie langsaan se ongesonde obsessie met TikTok en likes, die een influencer wat haar thrifted broek bo hou met ’n skoenveter en Oom Gert se groot fout op die gemeenskap se Facebook blad. Soos gewoonlik het Mel se stories ’n klomp draaie - jy dink jy is op pad na die einde dan swaai sy skerp links en gooi jou met ’n onverwagse staaltjie oor haar man se nuwe slaaptyd bykomstigheid.
Gehoorlede kan interessante stories (snaaks), danspassies (nie so snaaks) en ’n lied of twee (ag, sy probeer) verwag. Daar is plek vir baie lag en spasie om te dink aan jou eie foon maniere.
“Mel laat jou tuis voel. Jy WIL luister wat sy sê. En dan lag jy boonop baie”
- Margit Meyer-Rödenbeck
“Vars, oorspronklik en vrek snaaks.”
-Pretoria FM
Vertoning duur: 80 minute (Geen pouse)
Styl: Komiese Storievertelstyl
Ouderdomsbeperking: Geen onder 14’s
Teks: Mel die Storieverteller
Musiek: Peach van Pletzen
Dekor: Imile Wepener
Daar is gehoorinteraksie, net die ‘braaf’ sit in die voorste twee rye. Price Deadlines through Day of Vrydag, 27 Junie 2025 | Deure: 18h00 | Vertoning: 20h30 - Vertoning duur: 80 minute (Geen pouse)
- Styl: Komiese Storievertelstyl
- Ouderdomsbeperking: Geen onder 14’s
- Kaartjiepryse is Per Persoon
Vrydag | Tafel 1 - 55 R220.00 Vrydag | High chairs - Shared Seating R200.00 Vrydag | Airscream Vape Lounge - Shared Seating R200.00 Vrydag | Tafel 56 - 74 R180.00 Saterdag, 28 Junie 2025 | Deure: 18h00 | Vertoning: 20h30 - Vertoning duur: 80 minute (Geen pouse)
- Styl: Komiese Storievertelstyl
- Ouderdomsbeperking: Geen onder 14’s - Kaartjiepryse is Per Persoon
Saterdag | Tafel 1 - 55 R220.00 Saterdag | High chairs - Shared Seating R200.00 Saterdag | Airscream Vape Lounge - Shared Seating R200.00 Saterdag | Tafel 56 - 74 R180.00