Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Magda en haar Erhard: How "Louw" can you go?

Magda en haar Erhard: How "Louw" can you go?

https://www.quicket.co.za/events/319681-magda-en-haar-erhard-how-louw-can-you-go/

When:

Where: 🕳 HMS Bloemhof Sentrum

How much:

🎟️ R180.00Quicket

🎟️ R240.00Quicket

🎟️ R280.00Quicket

Met Desiré Gardner, Hannes van Wyk

Magda en Erhard het ’n goeie show beplan wat dalk selfs vir ’n prys benoem kan word. Maar die ou man vergeet heeltyd waar hy moet inkom en arme Magda moet net vure doodslaan. Selfs die dans is maar louwarm – met die klem op Louw. Magda en Erhard gesels oor die kuns van die lewe, die verskillende fases van oudword, hoe ons almal met die verfpot in die hand staan en eers buite die lyne inkleur tot die kwas uiteindelik droog word en ons nie meer kan dink aan prentjies om te teken nie. Maar ten minste kan ons dié wat daar is nog bewonder…

Vervaardiger Artist Warehouse Skrywer Desiré GardnerProduksiebestuurder Nelius FerreiraVerhoogbestuurder Gerrie Visser

Geen o.13 (T)