Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Elvis Blue: Musiek vir die langpad

Elvis Blue: Musiek vir die langpad

https://www.quicket.co.za/events/319658-elvis-blue-musiek-vir-die-langpad/

When:

Where: 🕳 HMS Bloemhof Sentrum

How much:

🎟️ R210.00Quicket

🎟️ R260.00Quicket

🎟️ R320.00Quicket

Met Elvis Blue, Brendan Ross (saksofoon), Adam Howard (trompet), Bez Roberts (tromboon)

Elvis Blue se musiek en vertonings vertel gereeld die storie van die reisiger wat voel-voel sy pad deur hierdie deurmekaar wêreld moet vind. Kom saam met Elvis en van ons land se topmusikante op dié reis en verken weer die paaie wat deur ons almal se harte, gedagtes en lewens loop. Onthou weer die mooi stofpadherinneringe van ons grootwordjare, en droom saam oor dít wat die langpad vorentoe kan inhou. Met dié kunstenaar kry jy nooit net ’n paar liedjies op die verhoog nie, maar altyd ’n reis wat jou saamneem.

Produksiebestuurder Kona Brown