Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Hortjies dig: Die storie van digter Peter Blum

Hortjies dig: Die storie van digter Peter Blum

https://www.quicket.co.za/events/318676-hortjies-dig-die-storie-van-digter-peter-blum/

When:

Where: 🕳 HMS Bloemhof-skoolsaal

How much:

🎟️ R200.00Quicket

Met Chris van Niekerk, Joanie Combrink

In die jare vyftig word Peter Blum geloof as die belangrikste digterstem van die dekade, maar sommige vind sy werk “dekadent” en praat van ’n “maaierkultus” in sy verskuns. In 1960 verruil hy en sy vrou, Hetta, Suid- Afrika vir Engeland. “Uit walging,” skryf hy. Hy keer sy rug op die skryfkuns, besoekers is min en Hetta se geestestoestand raak wankelrig. Met brontekste wat briewe en verse van Blum en Hetta insluit, trap ons in die spore van ’n sonderlinge figuur in ons letterkunde.

Vervaardiger Jean MeiringRegisseurs en skrywers Francois Toerien, Juanita SwanepoelStelontwerp Francois Toerien, Gaerin HauptfleischKostuums Stephanie HoughVerhoogbestuurder Gaerin Hauptfleisch

Geen o.13 (T)