What: 📅 OppieStoep Opname 16 September 2025

https://www.quicket.co.za/events/334956-oppiestoep-opname-16-september-2025/
When:
Where: 🕳 Hoër Landbouskool Boland
How much:
🎟️ R50.00Quicket
Ons sien uit om jou te verwelkom as deel van die gehoor by OppieStoep se opnames in September.Die inkomste van hierdie kaartjie word geskenk aan die Teater Bystand Fonds.Deure open reeds 17:30 en opnames sal stiptelik om 18:30 begin.