Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 DF Toneelklub vertonings 29 Julie

DF Toneelklub vertonings 29 Julie

https://www.quicket.co.za/events/326824-df-toneelklub-vertonings-29-julie/

When:

Where: 🕳 Hoërskool DF Malan

How much:

🎟️ R110.00Quicket

OP DIE PLANKE? handel oor ’n toneelstuk wat deur ’n studentevereniging vir amateur-toneelspel op die planke gebring word. Hulle openingsvertoning is oor drie dae, hierdie is dus een van hul laaste kleedrepetisies van die stuk. Almal se gemoedere loop hoog, want “opening night” kom nader en die stuk kom eenvoudig net nie bymekaar nie.

In DIE KERSFEES KOMPLOT kom ’n familie wat ’n begrafnisonderneming bedryf, byeen, om ’n doodnormale ete op Kersdag saam te hê. Al wat Ma wil hê, is ’n eenvoudige en rustige - DOODNORMALE - Kersete met die familie. Dis mos nie te veel gevra nie.