What: 📅 Hoërskool Stellenbosch Opedag - Dinsdag, 4 Maart 2025

https://www.quicket.co.za/events/300682-horskool-stellenbosch-opedag-dinsdag-4-maart-2025/
When:
Where: 🕳 Hoërskool Stellenbosch
How much:
🆓 Quicket
Besoek ons skool tydens een van die volgende tydgleuwe:
4 Maart 2025 - Sessie 1: 15:00 - 17:004 Maart 2025 - Sessie 2: 18:00 - 20:00
Belangrik:
Besprekings vir een van die twee sessies is noodsaaklik.Geen addissionele besprekings nodig vir koshuisbesoeke nie. Besoeke aan koshuis na afloop van elke sessie.Bywoning is slegs beskikbaar in die tydgleuf wat u gekies het.Die opedag is eksklusief vir die ouers en voornemende graad 8-leerders as gevolg van beperkte plek.Ouers en leerders se kaartjies word apart bespreek. Maak seker u bespreek vir albei.Stel u Quicket-kaartjie ten toon by die hek wanneer u arriveer.Besoek gerus ons koffiewinkel by die padelbane vir ’n koffie en ligte etes.
Ons sien daarna uit om u te ontmoet.
Vriendelike HSS-groete