Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Hoërskool Durbanville - OPEDAG - 25 Februarie 2025

Hoërskool Durbanville - OPEDAG - 25 Februarie 2025

https://www.quicket.co.za/events/301472-horskool-durbanville-opedag-25-februarie-2025/

When:

Where: 🕳 Hoërskool Durbanville

How much:

🆓 Quicket

Ons nooi alle voornemende Durbies en hul ouers om ons skool te besoek tydens ons 2025 Opedag. Skool Opedag: 18:00-21:15 Registrasie: 17:30 Kleredrag: Laerskool skooluniform Kom sien vir jouself waarom Hoërskool Durbanville geliefd is deur sy leerders en ouers. Hoekom hierdie dié skool is, waar elke leerder die spasie gegun word om sy of haar “eie” storie te skryf. Die skool wat die toets van tyd deurstaan het. Bespreking slegs vir gr. 7 leerders en noodsaaklik a.g.v. beperkte spasie. Hiermee die amptelike WKOD-skakel om aansoek te doen vir die 2026 inname:

https://wcedonline.westerncape.gov.za/admissions