What: 🎵 AfriFees | Hoërskool Bellville
https://tickets.tixsa.co.za/event/afrifees-bellville
When:
Where: 🕳 Hoërskool Bellville
How much:
🎟️ R50.00Kinders onder 12
🎟️ R180.00Volwassene
Sing en dans saam met die grootste Afrikaanse liedjies van alle tye.
Dis nie net vermaak nie – dis jou mense, jou taal, jou kultuur, jou fees!
“Sarie Marais”, “Pampoen”, “Byeboerwa”, “Sarah de Jager”, “Leeuloop”, “Toeter
Skoeter”, “Stukkie van der Merwe”, “Is jy bang?”, “Hardekole”, “De la Rey” en
meer.
Trek jou vellies aan, bring die hele gesin en geniet ’n aand van Afrikaanse
musiek, kultuur en samehorigheid.