Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Woordfees-wynskool: Bubbly 101

Woordfees-wynskool: Bubbly 101

https://www.quicket.co.za/events/320477-woordfees-wynskool-bubbly-101/

When:

Where: 🕳 Hofmeyrsaal

How much:

🎟️ R200.00Quicket

Aangebied deur Stellenbosch-wynroetes

Leer, proe, spoeg of sluk… Die Woordfees-wynskool is ’n prestigeryke – maar allermins snobistiese – geleentheid waar jy meer kan leer oor wyn. Daar’s drie klasse oor verskillende kultivars en style, aangebied deur wynmakers, wynpersoonlikhede en ’n komediant. Ná elke suksesvolle bywoning kry jy boonop ’n sertifikaat sodat jy tuis kan spog met jou geleerdheid.