Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Menopouse: Gedeelde ervaring, ligter reis

Menopouse: Gedeelde ervaring, ligter reis

https://www.quicket.co.za/events/320476-menopouse-gedeelde-ervaring-ligter-reis/

When:

Where: 🕳 Hofmeyrsaal

How much:

🎟️ R160.00Quicket

Met dr. Renscha van den Berg, Amelia van Zyl

Menopouse is ’n natuurlike lewensfase. Kom gesels saam met ’n mediese dokter en lewensafrigter oor wat in jou lyf en kop gebeur met hierdie oorgang. Leer meer oor hormonale veranderinge, leefstylaanpassings en hoe jy jou welstand kan verbeter. Die pad deur menopouse raak ligter as vroue mekaar ondersteun.