What: 📅 Woordfees-wynskool: Chenin 101

https://www.quicket.co.za/events/320478-woordfees-wynskool-chenin-101/
When:
Where: 🕳 Hofmeyrsaal
How much:
🎟️ R200.00Quicket
Aangebied deur Stellenbosch-wynroetes
Leer, proe, spoeg of sluk… Die Woordfees-wynskool is ’n prestigeryke – maar allermins snobistiese – geleentheid waar jy meer kan leer oor wyn. Daar’s drie klasse oor verskillende kultivars en style, aangebied deur wynmakers, wynpersoonlikhede en ’n komediant. Ná elke suksesvolle bywoning kry jy boonop ’n sertifikaat sodat jy tuis kan spog met jou geleerdheid.