What: 🎵 Hoor sý lied: Jannie du Toit sing by Taalmonument
When:
Where: 🕳 Afrikaanse Taalmonument
“Hoor sý lied: Jannie du Toit sing by Taalmonument Spesiale geleentheid vier ikoon se 75ste én 55 jaar in Afrikaanse musiekbedryfDie bekende internasionale sanger en liedjieskrywer Jannie du Toit vier op SONDAG 13 DESEMBER 2026 twee besonderse mylpale by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM):”