What: 📅 Horison challenge
When:
Where: 🕳 1 Patrys Street, 7600 Onder Papegaaiberg, South Africa
“Die gewilde Horison Challenge Veldwedloop “Trail Run”, met opsies van 3km, 5km en 10km, vind weer plaas die oggend van 7 November by Huis Horison se Kermis. Die resies is geskik vir ernstige atlete tot gesinne en pret hardlopers. Tye sal geneem word.
Na die resies, is daar ‘n groot verskeidenheid”