What: 📅 Historiese staproete 2026
https://www.quicket.co.za/events/311996-historiese-staproete-2026/
When:
Where: 🕳 HS Jan van Riebeeck (Die Skoolsaal
How much:
🎟️ R50.00Quicket
Kom stap saam op die roete waar Hoërskool Jan van Riebeeck se voetspore lê. Die staproete sal deur ’n toerleier behartig word en 90 min duur. Wonderlike staaltjies en interessante feite sal gedeel word.
Koste beloop R50 per persoon en sluit in begeleide toer, water en kaart