What: 📅 JVR-Eeufeestafel 2026
https://www.quicket.co.za/events/312000-jvr-eeufeestafel-2026/
When:
Where: 🕳 HS Jan van Riebeeck (Die Skoolsaal
How much:
🎟️ R300.00Quicket
Kom geniet ’n langtafel met kaas en wyn in Welgemeend se tuin om ons eeufees af te skop.’n Verskeidenheid kase, vrugte, koue vleise, olywe, smere met vars brode en delicatesse sal bedien word. Beperkte hoeveelheid wyn is by koste ingesluit.
Koste beloop R300.00 per persoon