Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 JvR-Eeufeesdinee 2026

JvR-Eeufeesdinee 2026

https://www.quicket.co.za/events/312011-jvr-eeufeesdinee-2026/

When:

Where: 🕳 HS Jan van Riebeeck (Die Skoolsaal

How much:

🎟️ R1800.00Quicket

Ons nooi almal uit na ‘n aand van glans en swier in die geselskap van die Jan van Riebeeck-familie .’n Onvergeetlike aand word beplan met ‘n vier gang maaltyd deur bekende Suid-Afrikaanse “superchef”, Annalize Buchanan, spesialiteitswyne deur alumni wynmakers, ‘n swing orkes en besonderse kuns wat spesifiek vir die eeufees gekommissie is.

Koste beloop R1800 per persoon