Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 HS Stellenbosch High Tea

HS Stellenbosch High Tea

https://www.quicket.co.za/events/279891-hs-stellenbosch-high-tea/

When:

Where: 🕳 HS STellenbosch Rooi Rissie

How much:

🎟️ R185.00Quicket

Kom geniet ’n stylvolle High Tea, voorberei en bedien deur die talentvolle Graad 11 Gasvryheidstudie-leerders, van HS Stellenbosch. Die geleentheid vorm deel van hulle Praktiese Eksamen.Ondersteun die toekoms van die kulinêre wêreld en smul aan fyn soet- en sout versnapperinge. Moenie hierdie pragtige funksie misloop nie.

Datums: 24 Oktober 2024 31 Oktober 2024Tyd: 15:00Plek: Rooi Rissie RestaurantKoste: R185 per persoon (Quicket fooi ingesluit)Aantal gaste: 20 per geleentheid (Vyf tafels van vier sitplekke)

GROEP 1 - 24 OKTOBER 2024Marné Bekker, Lisa Burden, Grace Diedericks, Lara Eksteen, Zani Erwee, Lunique Grobler, Lea Holloway, Drew Houston, Ariane le Roux, Lené McCallaghan, Ivanna Skinner, Elmoré Smit, Wian Steenkamp, Kaira Visser.

GROEP 2 - 31 OKTOBER 2024Sadia Asim, Sean Bakker, Ansumé de Beer, Carla de Lange, Talita du Bruyn, Christely du Plessis, Kayla Groenewald, Julia Jordaan, Ané Maree, Papilon Morkel, Rumé Nel, Emma Roux, Hannah Rupping, Bella Smit, Annica Strydom, Nicolas van der Walt.