What: 📅 Boesman en Lena

https://www.quicket.co.za/events/319618-boesman-en-lena/
When:
Where: 🕳 Idasvallei Primêr
How much:
🎟️ R180.00Quicket
🎟️ R265.00Quicket
Met Lee-Ann van Rooi, Brendon Daniels, Wiseman Sithole
Boesman en Lena is twee hawelose randfigure: uitgelewer aan mekaar, die elemente en ’n politieke bestel wat hulle nie ag nie. Athol Fugard se ikoniese stuk bied ’n boeiende blik op die kompleksiteit van verhoudings en maatskaplike ongeregtigheid. Dit is ook ’n viering van die krag en weerbaarheid van die menslike psige, en ons universele behoefte aan hoop, meelewing en menslikheid. ’n Gepaste huldiging aan Suid-Afrika se grootste dramaturg wat vroeër vanjaar oorlede is.
Regisseur Christo DavidsSkrywer Athol FugardVertaler Vinette EbrahimProduksiebestuurder Nwabisa Plaatjies
’n Ko-produksie deur Momentum Aardklop en Toyota Stellenbosch Woordfees, ondersteun deur NATi, Festival Enterprise Catalyst (FEC) in samewerking met die Jobs Fund
Geen o.13 T, G, V