Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 'n Begin

'n Begin

https://www.quicket.co.za/events/319471-n-begin/

When:

Where: 🕳 Idasvallei Primêr

How much:

🎟️ R215.00Quicket

🎟️ R260.00Quicket

Met Cintaine Schutte, Carel Nel

Dit is die vroeë oggendure in die nadraai van haar nuwe woonstel se daknatmaak. Hy is die laaste oorblywende gas. Die plek is ’n gemors en hulle ook… David Eldridge se skerpsinninge toneelstuk is ’n teer ondersoek van moderne verhoudings met twee effe verloopte mense wat aan die einde van ’n partytjie uitreik na mekaar. Dié stuk – sowel komies as aangrypend – vra vrae oor wedersydse eensaamheid, konneksie, menslikheid en intimiteit.

Regisseur Tinarie van Wyk LootsVervaardiger Cintaine SchutteSkrywer David EldridgeVertaler Nico ScheepersBeligtingsontwerp en verhoogbestuur Lize-Marie Wait

’n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie, ondersteun deur NATi

Geen o.16 (T)