What: 📅 Jack Parow & Van Pletzen & Die FakBoiz - LIVE at Daisy Jones, Stellenbosch
When:
Where: 🕳 Summerhill Wines, R44, Stellenbosch, 7615 Stellenbosch, South Africa
“Los jou maniere by die huis, want twee dansvloer legends kom na Daisy Jones op 1 Augustus. Jack Parow en Van Pletzen gaan jou maak bons van begin tot einde. Kom vroeg. Bly laat. Worry more oor die res.
17h00 - Doors open 19h30 - Die FakBoiz 20h30 - Van Pletzen 21h30 - Jack Parow (full band) (times”