Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Taalgenoot-Ruk en Rym-finaal met Jack Parow

Taalgenoot-Ruk en Rym-finaal met Jack Parow

https://www.quicket.co.za/events/318665-taalgenoot-ruk-en-rym-finaal-met-jack-parow/

When:

Who: 🎤 Jack Parow

Where: 🕳 Daisy Jones

How much:

🎟️ R250.00Quicket

Taalgenoot se Ruk en Rym is ’n battle-of-the-bandsstyl kompetisie vir musikante wat met Afrikaanse lirieke alternatiewe musiek maak. Die kompetisie is oop vir musikante wat in enige genre werk, solank die musiek ’n alternatiewe benadering het. Die vertoning is die finaal van die kompetisie, en die wenners sal aan die einde van die geleentheid aangekondig word. Jack Parow is een van die gasbeoordelaars en gaan ’n volle vertoning met sy band doen net voor die wenners bekend gemaak word. Besoek www.rukenrym.co.za vir meer inligting oor die kompetisie.

In samewerking met die ATKV, Taalgenoot, WÊRELD, Spotify, kykNET

Kreatiewe regisseur en seremoniemeester Jaco van der MerweAssistentregisseur Angie Gallagher