What: 📅 Jak de Priester in konsert by Lourensford
When:
Where: 🕳 Lourensford Wine Estate
“Die 22e November sing ek by die lieflike Lourensford Estate in die wynkelder! Dit is ’n Sondag middag, so bring die familie en jou vriende en kom kuier saam. Daar sal kosvendors en natuurlik wyn te koop wees.
Kaartjies is beskikbaar by Quicket South Africa