What: 🎵 Jakkie Louw
https://www.quicket.co.za/events/348485-jakkie-louw/
When:
Who: 🎤 Jakkie Louw
Where: 🕳 Duinesaal Buffelsbaai
How much:
🎟️ R180.00Quicket
Jakkie se ‘Legendes’ vereer ‘die mooi en die magic’ van Afrikaanse musiek
Liedjies van ons legendes ná 100 jaar van Afrikaans. Hoor hartroerende liedjies van onder andere Koos Kombuis, Johannes Kerkorrel en Valiant Swart, aangebied soos nooit tevore nie!Jakkie is bekend vir songs soos Drie Pikkewyne en vele ander lekker musiek vir dans en kuier maar ook vir sy songs met deernis en emosie - voorwaar iets vir elkeen. Die hele gesin sal dit beslis geniet. Luister hier na Drie Pikkewyne https://youtu.be/5UEiLLT5KH8Die Drie Varkies https://youtu.be/SpcZ73lguvc?si=DX-VarDcp2HGh4Ys
Book a ticket and then a table with your friends at Whats app +27 83 331 9397