What: 📅 Jakkie Louw POPPEKAS
https://www.quicket.co.za/events/348391-jakkie-louw-poppekas/
When:
Who: 🎤 Jakkie Louw
Where: 🕳 Saal Buffelsbaai
How much:
🎟️ R80.00Quicket
POPPEKASFelias en Pokkel: Die Tandemuis Kry ’n Blaaskans
Jakkie Louw bring sy geliefde poppekas, Felias en Pokkel, terug na die verhoog – gebaseer op Jaco Jacobs se boekereeks.In hierdie storie ontmoet ons die Tandemuis (stem: Richard van der Westhuizen) wat dringend ’n blaaskans nodig het. Pokkel en Felias bied aan om sy werk oor te neem nadat Boer Jakkie se dogtertjie ’n tand verloor het.Maar Patat die kat is op hul spoor! Kom kyk hierdie opwindende avontuur, Sing saam met Jakkie se oorspronklike liedjies en koop ’n boekie of handpop ná die vertoning.