What: 🎵 Jazz, liefde en pragtige stemme vir Valentynsdag
When:
Where: 🕳 Gabbema Doordrift St, 7646 Suider Paarl, South Africa
“Dis ’n aand van musiek, piekniek, hartediewe en natuurprag dié Valentynsdag wanneer die Jazz & Liefde-piekniekkonsert op SATERDAG 14 FEBRUARIE 2026 by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) op die beeldskone Paarlberg plaasvind. Hierdie keer wink ’n unieke kombinasie van uitstekende jazz,”