What: 🎵 Jeodhouse-energie lui nuwe jaar by Taalmonument in
When:
Where: 🕳 Afrikaans Taalmonument
“Jeodhouse-energie lui nuwe jaar by Taalmonument inOnvergeetlike somersaand met musiek en pieknieks winkDie Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) skop 2026 weer met ’n hoogtepunt af wanneer die gewilde Jazz-, R&B- en popsensasie Jeodhouse Band op SATERDAG 24 JANUARIE 2026 terugkeer na Paarlber”