Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 JEREMY LOOPS met TESSI NANDI

JEREMY LOOPS met TESSI NANDI

When:

Where: 🕳 Jan Marais Nature Reserve

“Jeremy Loops word allerweë beskou as een van die mees dinamiese verhoogkunstenaars in Suid-Afrika. Deur middel van loopsskep dié talentvolle sanger sy eie orkes met onder meer mondfluitjie, ukulele en kitaar wat hy almal self bespeel. Met albums soos Trading Change, Critical as Water en Heard You Go”