What: 📅 Part One: Pocket Rocket

When:
Where: 🕳 Johann Brink Theatre
How much:
🎟️ R50.00Webtickets
Hierdie kortproduksie gee ’n dieper kyk na Hilton Schilder – die man, die pa,
die oupa en sy ongelooflike musiektalent. Hoe de hel kry een man dit reg om in
’n enkele leeftyd ’n reputasie op te bou as legendendariese komponis en
baanbreker wat met 16 tradisionele musiekinstrumente kan toor? En boonop 46
albums op sy naam het!
Duration 20min
No Interval
Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a- Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.