Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Ateljeebesoeke: Zonia Scheffer

Ateljeebesoeke: Zonia Scheffer

https://www.quicket.co.za/events/320462-ateljeebesoeke-zonia-scheffer/

When:

Where: 🕳 Jonkershoekweg 28

How much:

🎟️ R40.00Quicket

Zonia het ’n honneursgraad in skone kunste aan die Universiteit van Pretoria verwerf. In 1998, twee jaar ná die voltooiing van haar graad, ontvang sy ’n merieteprys by die Sasol Nuwe Handtekeninge kompetisie. Haar werk is al opgeneem in versamelings soos Sasol, Absa Private Bank, Hewlett Packard, Rand Merchant Bank, Nando’s (Brittanje) en Leon Strydom. In 2009 was sy die wenner van die Sanlam “Vuleka”-skilderkategorie. Sy het reeds ses solotentoonstellings en etlike groepuitstallings agter die blad.