Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Joshua Na Die Reën @ Die Boer

Joshua Na Die Reën @ Die Boer

When:

Who: 📚 Joshua Na Die Reën

Where: 🕳 Die Boer

How much:

🎟️

“Om julle weer te kan sien vir ’n aand wat voel soos die sterre en klink soos die berge (selfs al sit ons in ’n teater) sal vir ons een groot avontuur wees. Ek weet julle weet nie altyd wat om te verwag by ’n JNDR show nie, en dit is juis vir my die betowerende eienskap van die afgelope 12 jaar saam met julle….niks hoef ooit te stagneer nie, want ons kan net saam vloei met waar die musiek en die lewe ons lei. Een ding weet ek, dit kan alles wees wat ons droom. Ek sien julle daar.”