Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 JOU MA SE PLATESPELER

JOU MA SE PLATESPELER

https://www.quicket.co.za/events/332451-jou-ma-se-platespeler/

When:

Where: 🕳 Kalk Bay Theatre (AT THE BRASS BELL

How much:

🎟️ R280.00Quicket

GENRE: LIVE MUSIC TRIBUTEAGE RESTRICTION: 13YRS

Daar is niks wat ’n kultuur meer bind as sy musiek nie, en in “Jou Ma Se Platespeler” kyk ons ??na Afrikaanse musiek teen die agtergrond van veranderende tegnologie, van “seven singles” tot streaming en alles tussenin, asook die veranderinge in ons land.