Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Bobby van Jaarsveld & Jacques du Plessis live by Kapstadt Brauhaus Durbanville

Bobby van Jaarsveld & Jacques du Plessis live by Kapstadt Brauhaus Durbanville

https://www.quicket.co.za/events/303316-bobby-van-jaarsveld-jacques-du-plessis-live-by-kapstadt-brauhaus-durbanville/

When:

Where: 🕳 Kapstadt Brauhaus Durbanville

How much:

🎟️ R200.00Quicket

🎟️ R280.00Quicket

🎟️ R300.00Quicket

Kom geniet ’n aand saam met Bobby van Jaarsveld en Orkes en Jacques du Plessis.Twee kunstenaars, twee shows en ’n baie goeie tyd!

Van “Spieëltjie” tot “Niks Soos Liefde Nie”. So “Vat die Cruiser” of watokal jy wil, kom sing, dans en kuier saam met Bobby van Jaarsveld en die “Tequilaboer”.

“Dit is Mal” want ons wag “Net vir Jou”. As jy nie daar gaan wees nie gaan ons jou mis “My Fok”!.

So kry jou kaartjies sommer nou, die is nie net ’n “Sprokie” nie.