Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Early B live by Kapstadt Brauhaus Durbanville

Early B live by Kapstadt Brauhaus Durbanville

https://www.quicket.co.za/events/313712-early-b-live-by-kapstadt-brauhaus-durbanville/

When:

Where: 🕳 Kapstadt Brauhaus Durbanville

How much:

🎟️ R180.00Quicket

🎟️ R210.00Quicket

Merk julle kalender!!! Woensdag, 14 Mei, gaan daar behoorlik partytjie gehou word by Kapstadt Brauhaus Durbanville.

Meester van liriese vloei en komiese punchlines, Early B het ’n gesogte naam geword by geleenthede en feeste regoor Suid-Afrika.Sy samesmelting van hip- hop, dance beats en opwindende wysies in kombinasie met sy groot verhoogs teenwoordigheid en sy energieke lewendige optredes beloof vir ’n onvergeetlike aand uit.

Ons is bitter opgewonde om vir Early B vir die eerste keer te verwelkom op Kapstadt Brauhaus se verhoog!

Gratis Kapstadt Lager of Cider per persoon ingesluit in kaartjie prys.