What: 🎵 Zaan Sonnekus live by Kapstadt Brauhaus Durbanville
https://www.quicket.co.za/events/343256-zaan-sonnekus-live-by-kapstadt-brauhaus-durbanville/
When:
Where: 🕳 Kapstadt Brauhaus Durbanville
How much:
🎟️ R150.00Quicket
Zaan Sonnekus is terug op verhoog by Kapstadt Brauhaus Durbanville na sy vorige uit verkoopte vertoning. Kom en geniet ’n aand van top musiek, samesyn en skop Desember 2025 behoorlik af!
Deure maak 18:00 oop en die vertoning begin om 20:00.