Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Wynand & Chereé live by Kapstadt Brauhaus Paarl

Wynand & Chereé live by Kapstadt Brauhaus Paarl

https://www.quicket.co.za/events/329526-wynand-chere-live-by-kapstadt-brauhaus-paarl/

When:

Where: 🕳 Kapstadt Brauhaus Paarl

How much:

🎟️ R150.00Quicket

Na 20 jaar saam, is Wynand & Chereé een van Suid-Afrika se mees geliefde Afrikaanse sangpare. Met hul unieke harmonie, sterk verhoogsaanbieding en sielsvolle musiek het hulle al harte regoor die land verower. Beide het suksesvolle solo-loopbane agter die rug, maar dit is hul samewerking as ’n duo wat ware magie skep. Hulle musiek, wat wissel van romantiese ballades tot energieke country-treffers, vertel stories van liefde, hoop en die lewe.Wynand & Chereé bring warmte, opregtigheid en egtheid na elke verhoog.