Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Afrikaans 100 Langtafel vir Afrikaans | Genadendal

Afrikaans 100 Langtafel vir Afrikaans | Genadendal

https://tickets.tixsa.co.za/event/afrikaans-100-langtafel-vir-afrikaans-genadendal

When:

Where: 🕳 Karl Schiefer-saal

How much:

🎟️ R250.00Algemene Toegangskaartjie

Afrikaans 100 Langtafel vir Afrikaans
Verskeie langtafels sal by aangesit word, kom trek jou stoel nader en geniet ’n fees van Kaap-Maleisiese kos gekook deur mense wat weet hoe om kardomyn, borrie en masala te meng dat dit op jou tong dans. Ook op die spyskaart is kos uit verskillende streke in die omgewing wat feesgangers gaan laat smul.
9 Mei – 14:00 tot 16:00
Karl Schiefer-saal, Moraviastraat, Genadendal
R250 per persoon
Kaartjies by Tixsa

KOM IN KONTAK
012 880 2635
support@tixsa.co.za
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:

Maandag - Vrydag: 09:00 - 17:00
Saterdae: 10:00 - 14:00
Sondae: 10:00 - 13:00
Openbare Vakansiedae: 10:00 - 13:00