Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Afrikaans 100 Openingseremonie

Afrikaans 100 Openingseremonie

https://tickets.tixsa.co.za/event/afrikaans-100-openingseremonie

When:

Where: 🕳 Kasteel van Goeie Hoop

How much:

🆓 Volwassenes

AFRIKAANS 100 OPENINGSEREMONIE
Afrikaans het sy eerste tree in die Bo-Kaap gegee en dit is net gepas dat die openingseremonie daar sal plaasvind. Dit gaan ’n feestelike geleentheid wees met Afrikaans, ons mooiste taal, as eregas en met verskeie bekendes en kenners wat saam die spreekwoordelike lint gaan knip.
8 Mei – 09:00 tot 11:00
Kasteel van Goeie Hoop, Kasteelstraat, Kaapstad
Toegang gratis, maar moet bespreek word by Tixsa
Slegs vir volwassenes

KOM IN KONTAK
012 880 2635
support@tixsa.co.za
WERKURE
Kaartjieverkope Ondersteuning:

Maandag - Vrydag: 09:00 - 17:00
Saterdae: 10:00 - 14:00
Sondae: 10:00 - 13:00
Openbare Vakansiedae: 10:00 - 13:00