What: 📅 Kerssangdiens
When:
Where: 🕳 301 Main Rd, Paarl, South Africa, 7646 Paarl, South Africa
“Ons sien baie uit na ons jaarlikse gesamentlike Kerssangdiens met Drakenstein Gemeente en Agter-Paarl Gemeente. Nooi vriende en familie. In Toringkerk, met ’n saamkuier na die diens in die bo-saal.”