Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 "Bacchus Tot Bekker"

"Bacchus Tot Bekker"

https://www.quicket.co.za/events/333242-bacchus-tot-bekker/

When:

Where: 🕳 Klein Roosboom

How much:

🎟️ R235.00Quicket

“Bacchus Tot Bekker” Dit is meer as net ‘n gewone teater produksie wat teater, leefstyl en storievertelling kombineer.

Vir dié van julle wat belangstel: ’n à la carte-spyskaart en wynbestellings is beskikbaar by aankoms.

Die produksie is ongeveer 75 minute, met alombekende Amore Bekker van RSG faam, en regie deur Tobie Cronje. Dit beloof om die gehoor op ’n reis te neem deur die geskiedenis (en stories) van wyn deur middel van vertellings en musiek.

Kom deel gerus ’n glasie (of twee) met ons. Prost!