Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Blydskap: ’n Slypskool

Blydskap: ’n Slypskool

https://www.quicket.co.za/events/320484-blydskap-n-slypskool/

When:

Where: 🕳 KleinBlouKlip Farm

How much:

🎟️ R220.00Quicket

In Vol vreugde, sy gewilde insetsel op RSG, gesels Johannes de Villiers weekliks oor die wetenskap van vreugde. In dié werksessie gaan die skrywer van die boek Blydskap vir feesgangers praktiese tegnieke leer om stil te raak, na binne te keer en geluksaligheid in hul gemoed te kweek.