What: 📅 Hekelwerkswinkel vir Beginners

https://www.quicket.co.za/events/323733-hekelwerkswinkel-vir-beginners/
When:
Where: 🕳 Koelenhof Winery
How much:
🎟️ R200.00Quicket
In hierdie koue winter is daar een ding wat belangrik is: ’n Heerlike warm kombers. Maar wie wil nou in die rye staan by die winkels as jy met jou eie hande vir jou ’n unieke een kan maak? Kom leer saam met my hoe om ’n warm, snoesige, pragtige kombers van jou eie te hekel op die 19de Julie by Koelenhof Winery in Stellenbosch. Ek bring al die materiaal saam, en jy sal jou hoek selfs kan huis toe vat! Al wat jy moet doen is opdaag met positiwiteit en ’n bietjie geduld. Sien jou daar!