What: 📅 Koos Kombuis
When:
Where: 🕳 Hangklip Road, 7196 Pringle Bay, South Africa
“’n Baarstoel, n glas rooiwyn, en lekker Afrikaanse liedjies!! Wat meer verwag mens as Koos Kombuis by die see sing!
Dis dalk julle laaste kans vanjaar om Koos Kombuis te sien! En natuurlik gaan almal in ’n vakansiestemming wees, want dis Desember…
Moenie hierdie heerlike paartie mis nie!”