What: 📅 Omwentelinge

https://www.quicket.co.za/events/318634-omwentelinge/
When:
Who: 🎤 Koos Kombuis
Where: 🕳 Drostdy-teater
How much:
🎟️ R200.00Quicket
🎟️ R270.00Quicket
Met Koos Kombuis, Jana Cilliers
Die woord omwentelinge is afgelei van die Latynse circumvolvo, wat beskryf word as ’n “komplekse dans van kronkelende bewegings of patrone”. Koos en Jana wonder soms waaroor om te skryf of wat nog oor is om te sê. Hier word hul eie werklikhede en gedagtepatrone buitelyne wat deur Koos se eiesoortige liedjies ingekleur word. Omwentelinge is ’n papierspel op note tussen twee kreatiewe swerwers.
Samesteller Jana Cilliers
Geskep in opdrag van die Suidoosterfees. Ondersteun deur die Het Jan Marais Nasionale Fonds