Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Koos Kombuis Live in Stanford

Koos Kombuis Live in Stanford

When:

Who: 🎤 Koos Kombuis

Where: 🕳 Leivoor Lounge on The Village Green

How much:

🎟️ R220.00Webtickets

South African icon Koos Kombuis returns to the historic Stanford Village Green for Stanford in Bloom 2026!

Koos Kombuis is ’n Suid-Afrikaanse kulturele ikoon. Aktief in verskeie genres, verwerf hy bekendheid as rubriekskrywer, skrywer, musikant en kunstenaar sedert die laat 1980’s. In sy kenmerkende rou en eerlike styl, bring hy ’n intieme, gestroopte optrede na die Stanford-in-Bloomfees. Verwag om ou bekende liedjies, soos Lisa se Klavier en Bicycle sonder ’n Slot te hoor, maar ook nuwe werk; liefdesliedjies wat die hartsnare roer en bytende satire en sosiale kommentaar wat die lagspiere kieilie en ’n paar ouens effens ongemaklik op hul stoele mag laat rondskuif…