Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Kuier, CAROLS & Kampstoele

Kuier, CAROLS & Kampstoele

When:

Where: 🕳 Doxa Deo Helderberg

“🎄 CAROLS 🎶

Kom beleef ’n heerlike aand van Kersmusiek, familie en saamkuier!

Carols 2026 waar ons saam Kersliedere sing, musiek maak en die vreugde van Kersfees vier.

Bring jou kampstoel, jou familie en selfs ’n piekniekmandjie met jou gunsteling-happies. Daar is plek vir almal!

Toegang: Bring a”