What: 🎵 Kultura-Fees: Karen Zoid met Anton Eloff
When:
Where: 🕳 2 Akademia Road, Groot Phesantekraal, Durbanville , 7550 Cape Town, South Africa
“Dié is nie die Karen Zoid wat jy verwag nie – en dis presies die punt.
Sonder die dreunende rock-band betree Karen die verhoog met slegs haar akoestiese kitaar, haar onmiskenbare stem en die betowerende spel van Anton Eloff op klavier.
Die resultaat is eerlik en intiem. Liedjies word kaalgelê, sto”