Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Kultura-Fees: The Band Battle met Francois van Coke

Kultura-Fees: The Band Battle met Francois van Coke

When:

Where: 🕳 2 Akademia Road, Groot Phesantekraal, Durbanville , 7550 Cape Town, South Africa

“Plek: Hoërskool Curro Durbanville Skoolsaal Tyd: 18:30 Koste: 200 per persoon Ouderdomsbeperking: PG13

Die Band Battle is oop vir alle hoërskool bands om hul talent ten toon te stel. Die top drie inskrywings sal die aand optree. Die prysgeld is R10 000 en die wenspan kry ’n 1-uur lange opvoeringsgl”