Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 🎵 Duif.

Duif.

When:

Where: 🕳 KykNet Theatre

How much:

🎟️ R180.00Webtickets

Speelvak ondersteun deur NATi

Nataniël sprei sy vlerke met ’n vertoning ewe geskik vir ’n antieke dorpsplein, ’n massiewe stadion of ’n spoggerige teater. Met unieke stories, splinternuwe musiek, invloede uit wêreldkulture en ’n paar klassieke oomblikke ondersoek hy en sy geselskap die geskiedenis van vermoëns en geleenthede, besoek ’n volstruisplaas, keer terug na ’n laboratorium honderd jaar gelede en peins oor tafeldek as ’n vakrigting.

Geen o/13
Duration 90 min
No Interval

Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a- Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.