Seatavern

Cape Town Events Weblog

What: 📅 Laat jou woorde sweef by Taalmonument

Laat jou woorde sweef by Taalmonument

When:

Where: 🕳 Afrikaans Taalmonument

“Bekroonde skrywer Hugo lei slypskool vir beginner- en ervare digtersAs jy jou digkuns wil opskerp of nuwe inspirasie vir jou skryfwerk soek, is die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se unieke slypskool met woordmeester Daniël Hugo op SATERDAG 25 JULIE 2026 die perfekte plan. Dié geliefde en b”